Jesaja 7:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand sal na die vrugbare heuwels gaan waar die landerye was nie omdat dit met dorings en dissels oortrek sal wees. Beeste en skape sal daar wei.

Jesaja 7

Jesaja 7:15-25