Jesaja 7:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag sal die Here hierdie skeermes gebruik, die Assiriërs wat julle gehuur het om julle te beskerm. En Hy sal alles afskeer: die hare op julle kop, julle beenhare en julle baarde.

Jesaja 7

Jesaja 7:19-25