Jesaja 66:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie het al ooit so iets gehoor? Wie het al ooit so iets gesien? Word ’n land in een oomblik gebore?Word ’n nasie in een dag voortgebring? Maar Jerusalem het skaarsgeboortepyne gekryof haar babas is reeds gebore.

Jesaja 66

Jesaja 66:1-18