Jesaja 66:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sal Ek hulle moet straf en oor hulle bringwat hulle die meeste vrees. Toe Ek geroep het,het niemand geantwoord nie;toe Ek gepraat het, het niemand geluister nie.Hulle het gedoen wat in my oë verkeerd is. Hulle het gekies om te doen juis dit wat Ek haat.”

Jesaja 66

Jesaja 66:1-6