Jesaja 66:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die Here: “Die hemel is my troonen die aarde my voetstoeltjie.Kan julle ooit ’n tempel bou wat so goed is?Kan julle ’n huis bouwaarin Ek sal woon?

Jesaja 66

Jesaja 66:1-10