Jesaja 65:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek gaan hulle strafvir hulle eie sondes en vir die sondes van hullevoorouers,” sê die Here. “Want hulle het wierook gebrand op die berge,en My beledig op die hoogtes.Ek gaan hulle straf, volgens wat hulle verdien.”

Jesaja 65

Jesaja 65:1-14