Jesaja 65:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle sal nie tevergeefs swoeg,en kinders grootmaak vir rampe nie. Want hulle sal ’n volk wees wat deur die Here geseën is,hulle en hulle afstammelinge.

Jesaja 65

Jesaja 65:13-25