Jesaja 65:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want Ek het heeldag lankmy hande uitgesteek na my eie, opstandige volk.Maar hulle het aangehou loop op hulle eie sondige paaie.Hulle het hulle eie koppe gevolg.

Jesaja 65

Jesaja 65:1-4