Jesaja 65:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees bly en jubel oor wat Ek gaan skep.Ek skep ’n Jerusalem waaroor mense bly sal wees, en sy inwoners sal ’n bron van vreugde wees.

Jesaja 65

Jesaja 65:8-19