Jesaja 65:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sê die oppermagtige Here: “My dienaars sal eet,maar julle sal honger ly.My dienaars sal drink, maar julle sal dors ly.My dienaars sal bly wees,maar julle sal in die skande kom.

Jesaja 65

Jesaja 65:8-15