Jesaja 63:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal vertel van die goedheidvan die Here,sy roemryke dade wat Hy verrig het, ja, die talle goeie dinge wat Hy gedoen het: sy goedheid vir Israel,en alles wat Hyin genade en liefde gedoen het.

Jesaja 63

Jesaja 63:1-11