Jesaja 63:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het alleen die wynpers getrap.Daar was niemand van die volke wat My gehelp het nie.In my woede het Ek my vyande vernietig.In my wraak het Ek hulle vertrap.Hulle bloedhet op my klere gespat, en so my klere rooi gemaak.

Jesaja 63

Jesaja 63:1-11