Jesaja 63:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waar is die Een wat met sy magtige armaan Moses se regterkantgeloop het?Waar is die Een wat die watersvoor sy volk oopgekloof heten vir Hom ’n ewige Naam gemaak het?

Jesaja 63

Jesaja 63:3-15