Jesaja 62:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal jou nie meer die Verstoteling noem nie en jou land nie meer die Verlatene nie.Jy sal genoem word:“Een wat Ek liefhet”en jou land: “My Bruid.”Die Here het jou lief,en jou land behoort aan Hom.

Jesaja 62

Jesaja 62:1-9