Jesaja 62:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat ek Sion liefhet en na Jerusalem verlang, kan ek nie stilbly nie.Ek sal nie ophou om vir die stad te bid nie totdat daar vir haar geregtigheid komsoos ’n nuwe dag,en haar redding soos ’n fakkel brand.

Jesaja 62

Jesaja 62:1-8