Jesaja 61:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Want Ek, die Here, het geregtigheid lief.Ek haat diefstal en misdaad.Omdat Ek getrou is,sal Ek my volk beloon vir hulle lyding.Ek sluit ’n verbond met hulle wat vir altyd sal bestaan.

Jesaja 61

Jesaja 61:4-10