Jesaja 61:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek verheug my in die Here!Ek is bly in my God!Want Hy het vir my klere van redding aangetrek,en vir my die mantel van regverdigheid omgehang.Ek is soos ’n bruidegom met sy sierkroon, soos ’n bruid verfraaimet haar juwele.

Jesaja 61

Jesaja 61:1-11