Jesaja 61:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Geesvan die oppermagtige Herehet op my gekom. Die Here het my gesalf om goeie nuus te bring vir arm mense.Hy het my gestuur om dié wat hartseer is, te troos, om vir die gevangenes vryheid aan te kondig, en vrylating vir dié in die tronk;

Jesaja 61

Jesaja 61:1-11