Jesaja 60:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die kleinvee van Kedar word vir jou gegee.Die ramme van Nebajot is tot jou beskikking.Hulle sal aanvaarbaar weesvir offers op my altare.Ek sal my heerlike tempel nog verder verheerlik.

Jesaja 60

Jesaja 60:1-16