Jesaja 60:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou son sal nooit weer ondergaan,of die maan afneem nie.Want die Here sal jou lig weesvir altyd.Jou dae van hartseer het op ’n einde gekom.

Jesaja 60

Jesaja 60:13-22