Jesaja 60:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geweld sal verdwyn uit jou land,ja, ondergang en verwoestingvan binne jou grense.Redding sal om jou wees soos stadsmure,en almal wat die stad binnekom,sal My loof.

Jesaja 60

Jesaja 60:9-20