Jesaja 60:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sal die melk van nasies drink, aan ’n koninklike bors drink.Dan sal jy weet dat Ek, die Here, jou Redder en Verlosser, die Magtige van Jakob is.

Jesaja 60

Jesaja 60:8-22