Jesaja 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe vra ek: “Here, hoe lank moet ek dit doen?”Hy het geantwoord: “Totdat hulle stede heeltemal verwoes is en niemand meer daarin bly nie. Totdat hulle huise leeg staan en die hele land ’n ruïne geword het.

Jesaja 6

Jesaja 6:3-13