Jesaja 59:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom is redding ver van ons,geregtigheid nie te vind nie.Ons wag op lig, maar alles bly donker om ons.Ons wag vir helderheid, maar dit is nog steeds donker.

Jesaja 59

Jesaja 59:2-17