Jesaja 59:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle voete hardloop om kwaad te doenen is haastig om onskuldige bloed te vergiet.Hulle planne is bose planne. Hulle kenmerk is ondergang en verwoesting.

Jesaja 59

Jesaja 59:6-12