Jesaja 59:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle broei slangeiers uit en weef ’n spinnekopweb.Dié wat van die eiers eet, sal sterf. En as die eiers breek, kom daar slange uit.

Jesaja 59

Jesaja 59:4-14