Jesaja 58:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag.Jou wonde sal spoedig genees. Hy wat jou red,sal voor jou uitgaan,die heerlikheid van die Heresal jou van agter beskerm.

Jesaja 58

Jesaja 58:1-14