Jesaja 58:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle vas eindig in twis, rusie en vuisgevegte. Op hierdie manier kan julle nie vas en dan verwag dat dit in die hemel gehoor sal word nie.

Jesaja 58

Jesaja 58:3-5