Jesaja 58:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal jou altyd lei.Selfs in tye van droogte sal Hy voorsien in jou behoeftes.Hy sal jou gesond en sterk hou.Jy sal wees soos ’n tuin wat genoeg water kry, soos ’n fontein wat altyd aanhou vloei.

Jesaja 58

Jesaja 58:3-14