Jesaja 57:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agter toe deure het jy jou afgodsbeelde opgestel. Jy was ontrou aan Myen het jou kaal uitgetrek. Jy het op die bed geklim,en vir hulle plek gemaak.Jy het ’n verbintenis met jou bedmaats gemaaken hulle naaktheid geniet.

Jesaja 57

Jesaja 57:1-14