Jesaja 57:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek was baie kwaadoor my volk se sonde en hebsug.Ek het hulle gestrafen Myself in woede onttrek aan hulle.Maar hulle het net bloot aangehou om te sondig.

Jesaja 57

Jesaja 57:10-21