Jesaja 56:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel se wagte is almal blind en weet niks.Hulle is soos honde wat nie kan grom of blafwanneer gevaar aankom nie.Hulle hou net daarvanom rond te lê, te droom en te slaap.

Jesaja 56

Jesaja 56:1-12