Jesaja 55:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoekom spandeer julle julle geld op dit wat nie brood is nie?Hoekom werk julle vir iets wat nie kan versadig nie? Luister mooi na My,dan sal julle eet wat goed is,en versadig kan word met die beste wat te kry is!

Jesaja 55

Jesaja 55:1-8