Jesaja 54:16-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. “Ek het ’n ambagsman gemaak wat die vuur aanblaas en wapens van vernietigingdaarin maak. Net so het Ek die verwoester geskep om verwoesting te saai.

17. Maar geen wapen wat teen jou gemik word,sal iets teen jou kan uitrig nie.Elke aanklag teen jou sal jy weerlê.Dit is die erflating van die dienaars van die Here.Aan hulle laat Ek reg geskied,”verklaar die Here.

Jesaja 54