Jesaja 54:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou heersers sal regverdig optree.Tiranne sal ver wegbly van jou,en jy het niks om te vrees nie.Terreur sal nie naby jou kom nie.

Jesaja 54

Jesaja 54:10-15