Jesaja 54:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want die berge kan padgee en die heuwels verdwyn.Maar my liefde vir jou sal nooit verander nie,en my verbond van vrede sal nooit gebreek word nie,” sê die Here wat Hom oor jou ontferm.

Jesaja 54

Jesaja 54:6-11