Jesaja 54:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sing, kinderlose vrouwat nooit ’n kind voortgebring het nie.Sing hard en vrolik, juig van vreugde, al het jy nooit ’n kind gehad nie!Want die vrou wat nie kon kinders hê nie, sal nou meer kinders hê as getroude vroue,” sê die Here.

Jesaja 54

Jesaja 54:1-3