Jesaja 53:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het niks verkeerdsgedoen nie, en het nooit enigiemand bedrieg nie.Tog is hy soos ’n misdadiger begrawe,in ’n ryke se graf neergelê.

Jesaja 53

Jesaja 53:1-12