Jesaja 53:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy is geslaan en mishandel,maar hy het sy mond nie oopgemaak nie.Hy is soos ’n lam wat ter slagting gelei word.Soos ’n skaap stil is voor sy skeerders, so het ook hý sy mond nie oopgemaak nie.

Jesaja 53

Jesaja 53:4-12