Jesaja 52:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sal nie haastig padgee nie.Julle sal nie hardloop soos vlugtelinge nie.Die Here sal voor julle uittreken die God van Israel sal julle van agter beskerm.

Jesaja 52

Jesaja 52:6-15