Jesaja 52:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal sy heilige magvoor die volke se oë vertoon.Tot aan die uithoeke van die aarde sal hulle God se redding sien.

Jesaja 52

Jesaja 52:1-15