Jesaja 51:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Word wakker! Word wakker, Here! Beklee Uself met mag,sterk arm van die Here! Word wakker soos vroeër soos in tye lank gelede. Is dit dan nie U wat Rahabaan stukke gekap het,die seemonsterdeurboor het nie?

Jesaja 51

Jesaja 51:7-14