Jesaja 51:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dink terug aan Abraham en Sara, van wie julle afstam.Abraham was alleen toe Ek hom geroep het.Maar Ek het hom geseën, en hy het ’n groot nasie geword.”

Jesaja 51

Jesaja 51:1-10