Jesaja 51:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het my woorde in jou mond gesit.Ek het jou beskerm met die skadu van my hand.Dis Ek wat die sterre op hulle plek sit,en die aarde gevestig het.Dis Ek wat vir Sion sê: ‘Jy is Myne!’”

Jesaja 51

Jesaja 51:15-20