Jesaja 51:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het vergeet van die Here, julle Skepperwat die hemel oopgespan het,wat die fondamente van die aarde gelê het.Jy was altyd vol vreesvir die woedevan jou verdrukkerswat uit is daarop om jou te vernietig.Maar waar is die toorn van jou verdrukker nou?

Jesaja 51

Jesaja 51:10-14