Jesaja 50:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy wat my sal verdedig, is naby.Wie sal dit waag om ’n aanklag teen my te lê?Laat ons elkeen sy saak stel!Wie is my aanklaer?Laat hom vorentoe kom.

Jesaja 50

Jesaja 50:7-11