Jesaja 50:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het my rug gehou sodat hulle my kon slaan, my wang sodat hulle my baard kon uittrek. Ek het nie my gesig weggedraai toe hulle my gespot en in die gesig gespoeg het nie.

Jesaja 50

Jesaja 50:3-10