Jesaja 50:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oppermagtige Herehet my geleer sodat ek dié wat moeg is moed kan inpraat.Elke môre maak Hy my wakker en leer my luistersoos dit ’n leerling betaam.

Jesaja 50

Jesaja 50:1-7