Jesaja 50:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here vra: “Waar is die skeibrief waarmee Ek jou moeder weggestuur het?Of aan wie van my skuldeisershet Ek jou verkoop?Nee, julle het julleself verkoopmet julle oortredingsen dis oor julle sondes dat Ek julle moeder weggestuur het.

Jesaja 50

Jesaja 50:1-6