Jesaja 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die wingerd van die Here, die Almagtige,is die volk Israel.En Juda is sy mooi tuin.Hy het ’n oes van geregtigheid verwag,maar net bloedvergieting gekry;gesoek na regverdigheid,maar net die hulpgeroepvan verdrukte mense gehoor.

Jesaja 5

Jesaja 5:2-13